Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winterryp
winterryp [boodskap #131746] Ma, 22 Junie 2020 11:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
winterryp
Afbreking: win•ter•ryp
Samestelling: winter + ryp


Selfstandige naamwoord: winterryp
Meervoud:

Betekenis:
• Ryp (gevriesde dou of mis) wat in die koue wintermaande vorm.

Gebruik:
• Sodra die laaste winterryp verby is, kan die saad gesaai word.

Vertaling:
Engels: winter frost
Nederlands: winterrijp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gerf
Volgende onderwerp: verkwiklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:29:56 MGT 2024