Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gerf
gerf [boodskap #131745] Ma, 22 Junie 2020 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gerwe mielies op 'n land.
Gerwe mielies op 'n land.
gerf
Afbreking: gerf


Selfstandige naamwoord: gerf
Meervoud: gerwe
Verkleinwoord: gerfie
Meervoud van verkleining: gerfies

Betekenis:
• 'n Bondel graan, strooi of ander afgemaaide gewasse.

Gebruik:
• In die ou dae het boere die koring met sekels afgesny, dit in gerwe gebind en met waens uit die lande na die trap- of dorsvloer aangery.

Sinoniem:
• graanbondel
• skroof

Vertaling:
Engels: sheaf, bundle
Nederlands: garf, schoof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwittig
Volgende onderwerp: winterryp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:40:29 MGT 2024