aktinied [boodskap #131740] |
So, 21 Junie 2020 20:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aktinied
Afbreking: ak•ti•nied
Selfstandige naamwoord: aktinied
Meervoud: aktiniede
Betekenis:
• Een van 'n reeks van 14 chemiese elemente op die periodieke tabel, van aktinium tot nobelium met atoomgetalle 89 tot 102.
Gebruik:
• Die aktiniede vertoon minder ooreenkoms in hulle chemiese eienskappe as die lantaniede.
Hiponiem:
• aktinium
• torium
• protaktinium
• uraan
• neptunium
• plutonium
• amerikium
• curium
• berkelium
• kalifornium
• einsteinium
• fermium
• mendelevium
• nobelium
Vertaling:
Engels: actinide
Nederlands: actinide
Nota:
• Die reeks is genoem na die element aktinium.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|