lantanied [boodskap #131739] |
So, 21 Junie 2020 20:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lantanied
Afbreking: lan•ta•nied
Selfstandige naamwoord: lantanied
Meervoud: lantaniede
Betekenis:
• Reeks van 14 elemente met atoomgetalle 57 tot 70, van lantaan tot ytterbium.
Gebruik:
• Die lantaniede met die uitsluiting van prometium, tesame met skandium, yttrium en lutesium, word ook soms die seldsame aardelemente genoem.
Hiponiem:
• lantaan
• serium
• praseodimium
• neodimium
• prometium
• samarium
• europium
• gadolinium
• terbium
• disprosium
• holmium
• erbium
• tulium
• ytterbium
• lutesium
Vertaling:
Engels: lanthanide
Nederlands: lanthanide
Nota:
• Die reeks is genoem na die element lantaan.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|