aardalkalimetaal [boodskap #131738] |
So, 21 Junie 2020 20:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aardalkalimetaal
Afbreking: aard•al•ka•li•me•taal
Samestelling: aard + alkali + metaal
Selfstandige naamwoord: aardalkalimetaal
Meervoud: aardalkalimetale
Betekenis:
• 'n Chemiese element in groep twee van die periodieke tabel, met twee elektrone in die buitenste skil wat maklik met ander elemente reageer.
Gebruik:
• Alle aardalkalimetale is onedele metale en die oksiede is basisse.
Sinoniem:
• alkali-aardmetaal
Hiponiem:
• berillium
• magnesium
• kalsium
• stronsium
• barium
• radium
Vertaling:
Engels: alkaline earth metal
Nederlands: aardalkalimetaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|