doelwagter [boodskap #131729] |
Sa, 20 Junie 2020 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doelwagter
Afbreking: doel•wag•ter
Samestelling: doel + wagter
Selfstandige naamwoord: doelwagter
Meervoud: doelwagters
Verkleinwoord: doelwagtertjie
Meervoud van verkleining: doelwagtertjies
Betekenis:
• Speler in 'n sportspan wat die doelgebied verdedig en keer dat die opponente punte aanteken.
Gebruik:
• In sokker mag die doelwagter die bal met sy hande hanteer.
Vertaling:
Engels: goal keeper, goalie
Nederlands: doelman, doelverdediger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|