Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontwakend
ontwakend [boodskap #131726] Sa, 20 Junie 2020 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontwakend
Afbreking: ont•wa•kend


Byvoeglike naamwoord: ontwakend
Attributief: ontwakende

Betekenis:
• Wat ontwaak; wakker word.

Gebruik:
Ontwakend vee sy die slaap uit haar oë.

Vertaling:
Engels: awakening
Nederlands: ontwakend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewimpel
Volgende onderwerp: sitaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:36:42 MGT 2024