homeopaat [boodskap #131722] |
Vr, 19 Junie 2020 21:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
homeopaat
Afbreking: ho•meo•paat
Selfstandige naamwoord: homeopaat
Meervoud: homeopate
Betekenis:
• 'n Aanhanger of beoefenaar van die homeopatiese geneeswyse.
Gebruik:
• 'n Laaste poging om deur 'n mediese behandeling by 'n homeopaat van sy kwale genees te word was vergeefs.
Wisselvorm:
• homopaat
Sinoniem:
• kruiedokter
Vertaling:
Engels: homeopath, homeopathist
Nederlands: homeopaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|