Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kras
kras [boodskap #131720] Do, 18 Junie 2020 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kras
Afbreking: kras


Byvoeglike naamwoord: kras
Vergrotende trap: krasser
Oortreffende trap: krasste
Attributief: kras, krasse

Betekenis:
• Wat te erg is; ongehoord.
• Oordrewe streng.

Gebruik:
• Die kras woorde wat julle gebruik sit 'n mens totaal en al af.
• Menie ander te kras oordeel nie.

Afgelei:
• krasheid

Vertaling:
Engels: strong, vigorous
Nederlands: kras


Werkwoord: kras
Verlede tyd: het gekras

Betekenis:
• 'n Skerp onaangename klank, soos die geluid wat 'n kraai of raaf maak.

Gebruik:
• Die kraaie kras bokant sy kop.

Verwant:
• krys

Vertaling:
Engels: to caw, croak, hoot, screech
Nederlands: krassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kansvatter
Volgende onderwerp: skoonveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:42:37 MGT 2024