Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » harakiri
harakiri [boodskap #131717] Do, 18 Junie 2020 10:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Persoon wat harakiri pleeg.
Persoon wat harakiri pleeg.
harakiri
Afbreking: ha•ra•ki•ri


Selfstandige naamwoord: harakiri
Meervoud: harakiri
Verkleinwoord: harakiri
Meervoud van verkleining: harakiri

Betekenis:
• Japanse manier om selfmoord te pleeg deur jouself in die maag te steek.

Gebruik:
• Die sikofante onder ons vertel my dat ons taal en kultuur soos die samoerai se harakiri eerder op sy eie swaard moet val.

Vertaling:
Engels: harakiri
Nederlands: harakiri

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piesangbrood
Volgende onderwerp: volslae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:42:05 MGT 2024