gedeeltelik [boodskap #131712] |
Wo, 17 Junie 2020 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedeeltelik
Afbreking: ge•deel•te•lik
Samestelling: gedeelte + -lik
Byvoeglike naamwoord: gedeeltelik
Attributief: gedeeltelike
Betekenis:
• Vir 'n deel, maar nie volledig nie.
Gebruik:
• Dit is gedeeltelik bewolk.
Sinoniem:
• deels
• onvolkome
• onvolledig
• parsieel
Antoniem:
• algeheel
• volledig
Vertaling:
Engels: partial, partly, partially
Nederlands: gedeeltelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|