Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nelson
Nelson [boodskap #1473] Sa, 26 Julie 2003 20:30 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, dit lyk asof die naam Nelson ons agtervolg die laaste paar
dae:-)) Die meeue is orals.

Ja en wat raas jy met Katryn, Speedy? En dit oor Nelson.... Sies.:-)

Lorinda
Re: Nelson [boodskap #1474 is 'n antwoord op boodskap #1473] Sa, 26 Julie 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Jul 2003 13:30:42 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Katryn, dit lyk asof die naam Nelson ons agtervolg die laaste paar
> dae:-)) Die meeue is orals.
>
> Ja en wat raas jy met Katryn, Speedy? En dit oor Nelson.... Sies.:-)
>
> Lorinda

ek hettie...! Wou net kyk watse reaksie
van die ander partye af is... en toe kry
ek reaksie uit eie geledere >snik...
Re: Nelson [boodskap #1475 is 'n antwoord op boodskap #1473] Sa, 26 Julie 2003 20:41 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 16:40:23 -0400, Katryn wrote:

> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Katryn, dit lyk asof die naam Nelson ons agtervolg die laaste paar
>> dae:-)) Die meeue is orals.
>>
>> Ja en wat raas jy met Katryn, Speedy? En dit oor Nelson.... Sies.:-)
>
> LOL! Inderdaad!!
> Ja, sê hom, Lorinda - sê hom.!!
> :-)))
>

ek gaan nou op 'n stilte staking! As julle nie om verskoning vra nie
sê ek vir die volgende drie minute nie 'n woord nie!

Speedy SJJJT (nie shit nie maar sjjjt)
Vorige onderwerp: Geraamte in die kas
Volgende onderwerp: Nelson 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 03:57:42 MGT 2024