Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » röntgenium
röntgenium [boodskap #131667] Di, 16 Junie 2020 11:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wilhelm Röntgen.
Wilhelm Röntgen.
röntgenium
Afbreking: rönt•ge•ni•um


Selfstandige naamwoord: röntgenium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Rg en atoomgetal 111.

Gebruik:
Röntgenium is 'n superswaar radioaktiewe element wat net in 'n laboratorium vervaardig word kan word.

Afgelei:
• röntgenium-282
• röntgeniumatoom

Vertaling:
Engels: röntgenium
Nederlands: röntgenium

Nota:
• Die element is na Wilhelm Röntgen genoem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kapok
Volgende onderwerp: kopernikium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:27:52 MGT 2024