darmstadtium [boodskap #131663] |
Di, 16 Junie 2020 08:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
darmstadtium
Afbreking: darm•stad•ti•um
Selfstandige naamwoord: darmstadtium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ds en atoomgetal 110.
Gebruik:
• Darmstadtium is 'n superswaar radioaktiewe element wat net in 'n laboratorium vervaardig word kan word.
Afgelei:
• darmstadtium-281
• darmstadtiumatoom
Vertaling:
Engels: darmstadtium
Nederlands: darmstadtium
Nota:
• Die naam is afgelei van Darmstadt, die plek in Duitsland waar die element vir die eerste keer geproduseer is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|