Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hassium
hassium [boodskap #131661] Di, 16 Junie 2020 08:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hassium
Afbreking: has•si•um


Selfstandige naamwoord: hassium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Hs en atoomgetal 108.

Gebruik:
Hassium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.

Afgelei:
• hassium-269
• hassium-277
• hassiumatoom

Vertaling:
Engels: hassium
Nederlands: hassium

Nota:
• Hassium is 'n Latynse verbastering van "Hessen" in Duitsland, waar die element ontdek is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bohrium
Volgende onderwerp: meitnerium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:39:48 MGT 2024