bohrium [boodskap #131660] |
Di, 16 Junie 2020 08:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bohrium
Afbreking: boh•ri•um
Selfstandige naamwoord: bohrium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Bh en atoomgetal 107.
Gebruik:
• Bohrium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig kan word.
Afgelei:
• bohrium-270
• bohriumatoom
Vertaling:
Engels: bohrium
Nederlands: bohrium
Nota:
• Genoem na die Deense natuurkundige Niels Bohr.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|