dubnium [boodskap #131658] |
Di, 16 Junie 2020 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dubnium
Afbreking: dub•ni•um
Selfstandige naamwoord: dubnium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Db en atoomgetal 105.
Gebruik:
• Dubnium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig kan word.
Afgelei:
• dubnium-270
• dubniumatoom
Vertaling:
Engels: dubnium
Nederlands: dubnium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|