radium [boodskap #131655] |
Di, 16 Junie 2020 08:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
radium
Afbreking: ra•di•um
Selfstandige naamwoord: radium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ra en atoomgetal 88.
Gebruik:
• Radium kom natuurlik net as vervalproduk van uraan voor en dit word in pikglans en karnotiet aangetref.
Afgelei:
• radiumatoom
• radiumbehandeling
• radiumbom
• radiumhorlosie
• radiumhoudend
• radiumuitstraling
Vertaling:
Engels: radium
Nederlands: radium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|