Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » astaat
astaat [boodskap #131652] Di, 16 Junie 2020 08:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
astaat
Afbreking: as•taat


Selfstandige naamwoord: astaat
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool At en atoomgetal 85.

Gebruik:
Astaat is so skaars dat slegs ongeveer 30 gram daarvan in die aardkors voorkom.

Afgelei:
• astaatatoom

Vertaling:
Engels: astatine
Nederlands: astatium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polonium
Volgende onderwerp: radon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:37:41 MGT 2024