bismut [boodskap #131650] |
Di, 16 Junie 2020 08:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bismut
Afbreking: bis•mut
Selfstandige naamwoord: bismut
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Bi en atoomgetal 83.
Gebruik:
• Bismut is 'n metaal wat as 'n element in die natuur en in lood- of koperertse aangetref word.
Afgelei:
• bismutatoom
• bismuthiet
• bismiet
• bismutiet
Vertaling:
Engels: bismuth
Nederlands: bismut
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|