hafnium [boodskap #131642] |
Ma, 15 Junie 2020 20:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hafnium
Afbreking: haf•ni•um
Selfstandige naamwoord: hafnium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Hf en atoomgetal 72.
Gebruik:
• Hafnium is 'n staalgrys oorgangsmetaal.
Afgelei:
• hafniumatoom
Vertaling:
Engels: hafnium
Nederlands: hafnium
Nota:
• Genoem na die Latynse naam van Kopenhagen (Hafnia), waar dit ontdek is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|