hardvogtig [boodskap #131633] |
Ma, 15 Junie 2020 09:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hardvogtig
Afbreking: hard•vog•tig
Byvoeglike naamwoord: hardvogtig
Vergrotende trap: hardvogtiger
Oortreffende trap: hardvogtigste
Attributief: hardvogtige
Betekenis:
• Sonder enige genade, simpatie of medelye.
Gebruik:
• Die regering se hardvogtige optrede het aanleiding gegee tot die ontstaan van 'n versetsbeweging.
Sinoniem:
• genadeloos
• gevoelloos
• harteloos
• onbarmhartig
• ongenadig
Antoniem:
• saggeaard
Afgelei:
• hardvogtigheid
Vertaling:
Engels: heartless, hard-hearted, iron‐hearted, unfeeling, remorseless
Nederlands: hardvochtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|