barium [boodskap #131630] |
So, 14 Junie 2020 20:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
barium
Afbreking: ba•ri•um
Selfstandige naamwoord: barium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ba en atoomgetal 56.
Gebruik:
• Barium is 'n sagte silwerkleurige metaalagtige aardalkalimetaal.
Afgelei:
• bariumasetaat
• bariumatoom
• bariumchloried
• bariumkarbonaat
• bariumnitraat
• bariumsulfaat
• bariumoksied
• bariumtitanaat
• bariumverbinding
Vertaling:
Engels: barium
Nederlands: barium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|