antimoon [boodskap #131626] |
So, 14 Junie 2020 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antimoon
Afbreking: an•ti•moon
Selfstandige naamwoord: antimoon
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sb en atoomgetal 51.
Gebruik:
• Antimoon is 'n metaalagtige element wat gebruik word vir brandwerende bedekkings, verwe, keramieke, emaljes, 'n wye verskeidenheid legerings, elektroniese komponente en rubber.
Afgelei:
• antimoonatoom
• antimoonglans
• antimoonsulfied
• antimoontrioksied
• antimoonverbinding
• antimoonvergiftiging
Vertaling:
Engels: antimony
Nederlands: antimoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|