tegnesium [boodskap #131616] |
So, 14 Junie 2020 18:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tegnesium
Afbreking: teg•ne•si•um
Selfstandige naamwoord: tegnesium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Tc en atoomgetal 43.
Gebruik:
• Tegnesium is 'n silwergrys, radio-aktiewe, kristallyne oorgangsmetaal wat se eienskappe iewers tussen renium en mangaan lê.
Afgelei:
• tegnesiumatoom
• tegnesiumisotoop
Vertaling:
Engels: technetium
Nederlands: technetium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|