Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sirkonium
sirkonium [boodskap #131613] So, 14 Junie 2020 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sirkonium
Afbreking: sir•ko•ni•um


Selfstandige naamwoord: sirkonium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Zr en atoomgetal 40.

Gebruik:
Sirkonium is 'n sterk, glansende grys oorgangsmetaal wat ooreenkomste toon met titaan.

Afgelei:
• sirkoniumatoom
• sirkoniumlegering
• sirkoniumnitried
• sirkoniumoksied

Vertaling:
Engels: zirconium
Nederlands: zirkonium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: yttrium
Volgende onderwerp: niobium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:42:08 MGT 2024