Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rubidium
rubidium [boodskap #131610] So, 14 Junie 2020 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rubidium
Afbreking: ru•bi•di•um


Selfstandige naamwoord: rubidium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Rb en atoomgetal 37.

Gebruik:
Rubidium is 'n sagte, silwerwitmetaal in die alkalimetaalgroep.

Afgelei:
• rubidiumatoom

Vertaling:
Engels: rubidium
Nederlands: rubidium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgesaag
Volgende onderwerp: stronsium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:40:58 MGT 2024