afgesaag [boodskap #131609] |
So, 14 Junie 2020 17:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afgesaag
Afbreking: af•ge•saag
Byvoeglike naamwoord: afgesaag
Attributief: afgesaagde
Betekenis:
• Tot vervelens toe herhaal.
• Met 'n saag van 'n groter geheel verwyder.
Gebruik:
• Sy grappies is nou al afgesaag.
• Die afgesaagde tak het op sy kop geval.
Sinoniem:
• alledaags
• holrug gery
• kragteloos
• onoorspronklik
• oorbekend
• saai
Afgelei:
• afgesaagdheid
Vertaling:
Engels: commonplace, dismal, hackneyed, hard-worked, stale, trite, worn-out; sawn off
Nederlands: afgezaagd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|