konserwatief [boodskap #131608] |
So, 14 Junie 2020 17:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konserwatief
Afbreking: kon•ser•wa•tief
Byvoeglike naamwoord: konserwatief
Vergrotende trap: konserwatiewer
Oortreffende trap: konserwatiefste
Attributief: konserwatiewe
Partitief: konserwatiefs
Betekenis:
• Om aan ou en beproefde waardes wat werk vas te hou.
Gebruik:
• Ouer mense is dikwels geneig om meer konserwatief as jonger mense te wees.
Sinoniem:
• behoudend
• nougeset
Anoniem:
• liberaal
• progressief
Afkorting:
• kons.
Vertaling:
Engels: conservative
Nederlands: conservatief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|