Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondraaglik
ondraaglik [boodskap #131603] So, 14 Junie 2020 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondraaglik
Afbreking: on•draag•lik


Byvoeglike naamwoord: ondraaglik
Vergrotende trap: ondraagliker
Oortreffende trap: ondraaglikste
Attributief: ondraaglike

Betekenis:
• Wat nie langer verduur of uitgehou kan word nie.

Gebruik:
• Die pyn was ondraaglik.

Sinoniem:
• onuitstaanbaar
• onuithoudbaar
• onleefbaar

Antoniem:
• draaglik

Afgelei:
• ondraaglikheid

Verwant:
• ondraagbaar

Vertaling:
Engels: unbearable, intolerable, insufferable
Nederlands: ondraaglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stokperdjie
Volgende onderwerp: inhalig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:35:50 MGT 2024