stiksienig [boodskap #131601] |
So, 14 Junie 2020 10:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stiksienig
Afbreking: stik•sie•nig
Byvoeglike naamwoord: stiksienig
Attributief: stiksienige
Betekenis:
• Net van naby duidelik kan sien; bysiende; miopies.
• (figuurlik) Kortsigtig wees; om nie die gevolge in te sien nie.
Gebruik:
• Die man is stiksienig en moet 'n bril dra.
• Is die party en sy leier stiksienig, onverskillig of bloot domastrant?
Afgelei:
• stiksienigheid
Vertaling:
Engels: myopic; short-sighted
Nederlands: bijziend; kortzichtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|