Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feeverhaal
feeverhaal [boodskap #131600] So, 14 Junie 2020 10:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feeverhaal
Afbreking: fee•ver•haal
Samestelling: fee + verhaal


Selfstandige naamwoord: feeverhaal
Meervoud: feeverhale
Verkleinwoord: feeverhaaltjie
Meervoud van verkleining: feeverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Storie oor 'n fee of feë.

Gebruik:
• Wat is jou gunsteling feeverhaal?

Wisselvorm:
• feëverhaal

Sinoniem:
• sprokie

Vertaling:
Engels: fairy tail
Nederlands: sprookje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weiding
Volgende onderwerp: stiksienig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:43:33 MGT 2024