weiding [boodskap #131599] |
So, 14 Junie 2020 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weiding
Afbreking: wei•ding
Selfstandige naamwoord: weiding
Meervoud: weidings
Betekenis:
• 'n Weiland met gras vir diere om te vreet.
Gebruik:
• Buffels verkies bebosde gebiede waar daar volop weiding en water is.
Afgelei:
• weidingsgebied
• weidingsgewas
• weidingslisensie
Vertaling:
Engels: pasture
Nederlands: weide
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|