broom [boodskap #131596] |
So, 14 Junie 2020 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
broom
Afbreking: broom
Selfstandige naamwoord: broom
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Br en atoomgetal 35.
Gebruik:
• Broom is 'n halogeen wat rooi van kleur is en is 'n vlugtige vloeistof by kamertemperatuur wat maklik met chloor en jodium reageer.
Afgelei:
• broomdamp
• broomsuur
• broomverbinding
Vertaling:
Engels: bromine
Nederlands: broom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|