Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arseen
arseen [boodskap #131594] So, 14 Junie 2020 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arseen
Afbreking: ar•seen


Selfstandige naamwoord: arseen
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool As en atoomgetal 33.

Gebruik:
Arseen is berug as 'n uiters giftige metaalagtige element met baie allotroopvorme; geel, swart en grys is van die kleure wat dit kan hê.

Sinoniem:
• arsenik (verouderd)

Afgelei:
• arseenhoudend
• arseensuur
• arseentrioksied
• arseenverbinding
• arseenvergiftiging
• arseenvry

Vertaling:
Engels: arsenic
Nederlands: arseen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: germanium
Volgende onderwerp: seleen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:26:13 MGT 2024