germanium [boodskap #131593] |
So, 14 Junie 2020 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
germanium
Afbreking: ger•ma•ni•um
Selfstandige naamwoord: germanium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ge en atoomgetal 32.
Gebruik:
• Germanium is 'n glansende, harde silwerwit metaalagtige element met chemiese eienskappe soortgelyk aan tin.
Afgelei:
• germaniumtetrahidried
• germaniumtetrachloried
• germaniumdioksied
Vertaling:
Engels: germanium
Nederlands: germanium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|