nikkel [boodskap #131590] |
So, 14 Junie 2020 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nikkel
Afbreking: nik•kel
Selfstandige naamwoord: nikkel
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ni en atoomgetal 28.
Gebruik:
• Nikkel is 'n silwerwit metaal wat 'n hoë glans aanneem wanneer dit gepoleer word.
Afgelei:
• nikkelatoom
• nikkelbasis
• nikkelerts
• nikkelhoudend
• nikkeliet
• nikkelkadmiumbattery
• nikkelkies
• nikkelmunt
• nikkelstaal
Vertaling:
Engels: nickel
Nederlands: nikkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|