kobalt [boodskap #131589] |
So, 14 Junie 2020 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kobalt
Afbreking: ko•balt
Selfstandige naamwoord: kobalt
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Co en atoomgetal 27.
Gebruik:
• Kobalt is 'n harde, ferromagnetiese, silwerwit element.
Afgelei:
• kobaltblou
• kobaltbom
• kobaltglans
• kobaltmyn
• kobaltsulfaat
Vertaling:
Engels: cobalt
Nederlands: kobalt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|