Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vanadium
vanadium [boodskap #131586] So, 14 Junie 2020 08:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vanadium
Afbreking: va•na•di•um


Selfstandige naamwoord: vanadium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool V en atoomgetal 23.

Gebruik:
Vanadium is 'n skaars, sagte en smeebare element en word hoofsaaklik in die vervaardiging van sekere soorte legerings gebruik.

Afgelei:
• vanadiumatoom
• vanadiumpentoksied

Vertaling:
Engels: vanadium
Nederlands: vanadium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: titaan
Volgende onderwerp: chroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 20:29:15 MGT 2024