skandium [boodskap #131584] |
So, 14 Junie 2020 08:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skandium
Afbreking: skan•di•um
Selfstandige naamwoord: skandium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sc en atoomgetal 21.
Gebruik:
• Skandium is 'n sagte, silwerwit oorgangselement en kom in skaars minerale in Skandinawië voor.
Afgelei:
• skandiumatoom
• skandiumchloried
• skandiumfluoried
Vertaling:
Engels: scandium
Nederlands: scandium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|