chloor [boodskap #131580] |
So, 14 Junie 2020 08:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
chloor
Afbreking: chloor
Selfstandige naamwoord: chloor
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cl en atoomgetal 17.
Gebruik:
• Chloor is 'n groenerige geel gas en is twee keer swaarder as lug, dit het 'n intense onwelriekende en verstikkende reuk en is uiters giftig.
Afgelei:
• chloorgas
• chloorkalk
• chloreer
Vertaling:
Engels: chlorine
Nederlands: chloor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|