silikon [boodskap #131577] |
So, 14 Junie 2020 08:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
silikon
Afbreking: si•li•kon
Selfstandige naamwoord: silikon
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Si en atoomgetal 14.
Gebruik:
• Silikon is 'n tetravalente metalloïede element wat minder reaktief as sy chemiese analoog, koolstof, is.
Afgelei:
• silikonkarbide
• silikonsuur
Vertaling:
Engels: silicon
Nederlands: silicium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|