Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aluminium
aluminium [boodskap #131576] So, 14 Junie 2020 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aluminium
Afbreking: a•lu•mi•ni•um


Selfstandige naamwoord: aluminium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Al en atoomgetal 13.

Gebruik:
Aluminium is 'n silwerige, pletbare metaal uit die boorgroep, wat primêr uit bauxiet-erts ontgin word en beskik oor merkwaardige weerstand teen oksidasie, sterkte en ligte gewig.

Afgelei:
• aluminiumerts
• aluminiumfabriek
• aluminiumfoelie
• aluminiumlegering
• aluminiumoksied
• aluminiumpoeier
• aluminiumverf

Vertaling:
Engels: aluminum
Nederlands: aluminium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magnesium
Volgende onderwerp: silikon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:23:10 MGT 2024