Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suurstof
suurstof [boodskap #131571] So, 14 Junie 2020 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suurstof
Afbreking: suur•stof


Selfstandige naamwoord: suurstof
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool O en atoomgetal 8.

Gebruik:
Suurstof is 'n belangrike bestanddeel van lug wat deur plante tydens fotosintese vrygestel word en is noodsaaklik vir aërobiese respirasie in diere.

Afgelei:
• suurstofaanvulling
• suurstofapparaat
• suurstofbehandeling
• suurstofdraend
• suurstoffles
• suurstofhoudend
• suurstofmasker
• suurstofnood
• suurstofopname
• suurstofpyp
• suurstofryk
• suurstofsilinder
• suurstoftent
• suurstoftoestel
• suurstofverbinding
• suurstofvlak

Vertaling:
Engels: oxygen
Nederlands: zuurstof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stikstof
Volgende onderwerp: fluoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:30:22 MGT 2024