berillium [boodskap #131568] |
Sa, 13 Junie 2020 20:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
berillium
Afbreking: be•ril•li•um
Selfstandige naamwoord: berillium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Be en atoomgetal 4.
Gebruik:
• Berillium 'n giftige bivalente element, 'n aardalkalimetaal met 'n staalgrys kleur, en is sterk met 'n lae gewig, dog baie bros.
Vertaling:
Engels: beryllium
Nederlands: beryllium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|