litium [boodskap #131567] |
Sa, 13 Junie 2020 20:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
litium
Afbreking: li•ti•um
Selfstandige naamwoord: litium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Li en atoomgetal 3.
Gebruik:
• Litium in sy suiwer vorm is 'n silwerwit metaal, wat vinnig in lug en water oksideer sy glans verloor.
Vertaling:
Engels: lithium
Nederlands: lithium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|