tenoor [boodskap #131562] |
Sa, 13 Junie 2020 20:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tenoor
Afbreking: ten•oor
Selfstandige naamwoord: tenoor
Meervoud: tenore
Verkleinwoord: tenoortjie
Meervoud van verkleining: tenoortjies
Betekenis:
• Die hoogste manstem.
• 'n Sanger met so 'n stem.
Gebruik:
• Hy het vroeër tenoor gesing, maar is nou gemakliker met bas.
• Jannie Moolman is 'n bekende tenoor.
Afkorting:
• ten.
Afgelei:
• tenoorparty
• tenoorsanger
• tenoorsleutel
• tenoorstem
Verwant:
• alt
• bariton
• bas
• sopraan
Vertaling:
Engels: tenor
Nederlands: tenor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|