kieselagtig [boodskap #131560] |
Sa, 13 Junie 2020 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kieselagtig
Afbreking: kie•sel•ag•tig
Samestelling: kiesel + -agtig
Byvoeglike naamwoord: kieselagtig
Attributief: kieselagtige
Betekenis:
• Met die eienskappe van kieselsteen (klein ronderige spoelklippies) of wat daarna lyk.
Gebruik:
• Die seuns soek kieselagtige klippe in die rivierbedding vir hul ketties.
Vertaling:
Engels: gravelly, silicious, siliceous
Nederlands: kiezelachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|