Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leiklip
leiklip [boodskap #131559] Sa, 13 Junie 2020 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leiklip
Afbreking: lei•klip
Samestelling: lei + klip


Selfstandige naamwoord: leiklip
Meervoud: leiklippe
Verkleinwoord: leiklippie
Meervoud van verkleining: leiklippies

Betekenis:
• 'n Kompakte, harde klip wat onder groot druk in die aarde se kors gevorm is.

Gebruik:
• Vloere van leiklip is redelik bestand teen water en vlekke, steek vuilis goed weg en is ideaal in die kombuis, badkamer en buite.

Afgelei:
• leiklipolie
• leiklipvloer

Vertaling:
Engels: slate, slatestone
Nederlands: leisteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondves
Volgende onderwerp: kieselagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:28:28 MGT 2024