knyp [boodskap #131556] |
Sa, 13 Junie 2020 16:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knyp
Afbreking: knyp
Werkwoord: knyp
Verlede tyd: het geknyp
Betekenis:
• Druk tussen twee punte uitoefen.
Gebruik:
• Hy knyp die spyker se kop met 'n tang vas.
Spreekwoord:
• Die kat in die donker knyp. [Heimlik kwaad aandoen.]
Vertaling:
Engels: to pinch, squeeze
Nederlands: knijpen
Selfstandige naamwoord: knyp
Meervoud: knype
Verkleinwoord: knypie
Meervoud van verkleining: knypies
Betekenis:
• Handeling om druk van twee kante uit te oefen.
Gebruik:
• Toe ek stout was het my ma my 'n knyp gegee.
Afgelei:
• knyper
• knyptang
Vertaling:
Engels: pinch
Nederlands: knijp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|